top of page
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.50.15.jpeg

DIENSTE & HEFFINGS

Teen 'n maandelikse heffing bied ons verskeie dienste wat voorsien dat jy toegerus is en jou verblyf geniet by ons.
Heffings word betaal maandelikse volgens 'n vasgestelde struktuur wat aangepas word jaarliks.

Kontak ons asseblief om die pryse aan te vra.

HEFFINGS PRYSE

WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.49.43 (1).jpeg
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.49.44 (1).jpeg

BELANGRIK

Lidmaatskap aan die Community Schemes Ombud Service (CSOS) is verpligtend wat by  bedrae getel moet word. 

 

Hierdie heffings sluit verpligte middagete in.  Ontbyt is beskikbaar teen ‘n addisionele fooi, sowel as aandete teen ‘n addisionele fooi per persoon per maand. 

DIENSTE

  • DSTV – nege kanale, sowel as SABC kanale 

  • Sekuriteit – elektriese omheining met wagte wat 24 uur patroleer 

  • Een tot drie maaltye per dag [afhangende van persoonlike behoeftes] 

  • Persoonlike dienste soos die neem van bloeddruk op ‘n vooraf-gereelde basis 

  • Huismoeder wat medikasie kontroleer indien nodig 

  • Skoonmaakdienste 

  • Wasgoed 

  • Watergebruik in wooneenheid 

  • Elektriese kraggebruik in die wooneenheid 

  • Munisipale dienste bv die verwydering van vullis 

  • Instandhouding van buite-geboue 

  • Munisipale belasting 

  • Versekering op geboue 

  • Onderhoud van gemeenskaplike fasiliteite 

  • Water en elektrisiteitsverbruik van gemeenskaplike fasiliteite 

  • Posaflewering indien nodig 

  • Voorsiening en onderhoud van gemeenskaplike vervoer 

  • Onderhoud van gastewoonstelle 

  • Biblioteek 

WhatsApp Image 2024-11-30 at 17.41.56 (3).jpeg
WhatsApp Image 2024-11-30 at 17.41.57 (9).jpeg
WhatsApp Image 2024-11-30 at 17.48.49.jpeg
WhatsApp Image 2024-12-10 at 10.12.46.jpeg

MEDIESESORG

Die AFTREESUITES bied nie 24 uur versorging of mediese sorg nie.  

Daar is ‘n aangrensende kliniek beskikbaar met beperkte mediese sorg teen addisionele tariewe. 

bottom of page