top of page
HOE WERK DIT?
Die eenhede word beskikbaar gestel op lewensreg. Dit beteken dat u aan die TRUST [eienaar van die woonstelle] ‘n rentevrye bedrag, soos hieronder aangedui, leen in ruil waarvoor u dan ongestoorde, lewenslange okkupasie kry. Waar daar ‘n eggenoot of eggenote ter sprake is, sal die lewensreg duur tot die langslewende eggenoot dit nie meer benodig nie. Indien u om welke rede ookal verkies om nie langer in die eenheid te woon nie kan u, na een jaar okkupasie, ses [6] maande skriftelike kennis gee van u voorneme om die eenheid te ontruim.
bottom of page