top of page
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.49.30 (1).jpeg
Geniet jou goue jare in gerief en veiligheid.
Flamwood Landgoed Aftreesuites bied 'n private en veilige gemeenskap vir individue van 60 jaar en ouer, met gemaklike verblyf in 'n verskeidenheid moderne, volledig bediende woonstelle.
1Flamwood Landgoed Aftreesuites.png
1Flamwood Landgoed Aftreesuites.png
1Flamwood Landgoed Aftreesuites.png

DIENSTE

Ons eenhede kom met die volgende dienste wat deel is van die maandelikse heffing.

  • DSTV – nege kanale, sowel as SABC kanale 

  • Sekuriteit – elektriese omheining met wagte wat 24 uur patroleer 

  • Een tot drie maaltye per dag [afhangende van persoonlike behoeftes] 

  • Persoonlike dienste soos die neem van bloeddruk op ‘n vooraf-gereelde basis 

  • Huismoeder wat medikasie kontroleer indien nodig 

  • Skoonmaakdienste 

  • Wasgoed 

  • Watergebruik in wooneenheid 

  • Elektriese kraggebruik in die wooneenheid 

  • Munisipale dienste bv die verwydering van vullis 

  • Instandhouding van buite-geboue 

  • Munisipale belasting 

  • Versekering op geboue 

  • Onderhoud van gemeenskaplike fasiliteite 

  • Water en elektrisiteitsverbruik van gemeenskaplike fasiliteite 

  • Posaflewering indien nodig 

  • Voorsiening en onderhoud van gemeenskaplike vervoer 

  • Onderhoud van gastewoonstelle 

  • Biblioteek 

WhatsApp Image 2024-11-30 at 17.41.57 (14).jpeg
WhatsApp Image 2024-11-30 at 17.41.57 (11).jpeg
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.52.24.jpeg

EENHEDE

Ons bied die geleentheid om te kies tussen suites, eenslaapkamer, luukse eenslaapkamer, en super luukse tweeslaampakmer woonstelle. 
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.49.49.jpeg
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.51.09.jpeg
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.51.50.jpeg
WhatsApp Image 2024-12-02 at 09.50.15 (3).jpeg

± 35,5m²

Vanaf R150 000

SUITES

± 55,6m²

Vanaf R280 000

EENSLAAPKAMER

LUUKSE EENSLAAPKAMER

TWEESLAAPKAMER

Vanaf R550 000

Vanaf R355 000

± 70m²

± 98m²

KONTAK VERSOEK

Voltooi die vorm asseblief en ons kontak u gerus oor enige navraag, beswaar, of versoek.
Hello1!.png
bottom of page